Pierre Corneille

Pierre Corneille
Detail van 'n portret deur Charles Le Brun
Gebore6 Junie 1606
Sterf1 Oktober 1684 (op 78-jarige ouderdom)
Parys
NasionaliteitFrans
Beroepdramaturg
EggenootMarie de Lampérière

Pierre Corneille (Franse uitspraak: ​[pjɛʁ kɔʁnɛj]; 6 Junie 16061 Oktober 1684) was 'n Franse dramaturg en skrywer. Hy word oor die algemeen beskou as een van die drie groot sewentiende eeuse Franse dramaturge, saam met Molière en Jean Racine.

As jong man was sy beskermheer Kardinaal de Richelieu, wat op die wyse gepoog het om klassieke tragedie op 'n formele wyse te bevorder, maar later in 'n geskil met Corneille betrokke geraak het, veral oor sy bekendste toneelstuk, Le Cid, wat handel oor 'n Middeleeuse Spaanse vegter, en wat deur die nuut-gestigte Académie française veroordeel is. Hy het vir byna veertig jaar voortgegaan om tragedies te skryf.

Wapen van die Corneille familie, wat terugdateer tot 1637

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search